Wat begin as net ‘n doodgwone reinigings gebedsessie, die gelag, geskinder en die algehele samesyn van die dierbares, vat toe ‘n draai in die verkeerde rigting… Dierbares, dis ‘n sonde in die oë van die Here om skynheilig te wees.
What began as just an ordinary purity prayer session, with laughter, gossip and the general togetherness of loved ones took a turn for the worse... Dear ones, it is a sin in the eyes of the Lord to be hypocritical.
Please note: It is an Afrikaans production.